Agter is Marietjie Maree (skoolhoof CLS), Johlene Krüger (wiskunde-onderwyseres vir gr. 7), Jaco Slabbert, Helmine de Klerk en Lucia Ferreira (gr. 6-wiskunde-onderwyseresse). Voor is Hlumelo Gaqa, Isabel Barkhuysen, Casper Coetzer, Danelle Theron, Janus Grobler en Khanyisile Majiba.Foto:VERSKAF


GRAAD 6- en 7-leerders van die Laerskool Cradock het op Vrydag, 3 Augustus aan die jaarlikse Mental Maths-kompetisie deelge-neem.

’n Totaal van 43 leerders van agt skole in Cradock en Tarkastad het aan die eerste rondte van die kompetisie by Michausdal Primêre Skool deelgeneem.

  • Graad 6: Casper Coetzer (Laerskool Cradock), Danelle Theron (Laerskool Cradock), Janus Grobler (Laerskool Cradock), Bukho Booi (Nxuba), Sivuthando Mnyam (Nxuba), Khanyisile Majiba (Laerskool Cradock)
  • Graad 7: Isabel Barkhuysen (Laerskool Cradock), Hlumelo Gaqa (Laerskool Cradock), Mihle Ngesi (Solomon Akena), Jaco Slabbert (Laerskool Cradock), Jandré du Toit (Laerskool Cradock) en Ethandwa Notshulwana (Nxuba SP Skool). – MEDEWERKER

You need to be Logged In to leave a comment.