DIE bestuur van Cradock Kan-kersorg wil dit graag onder die aandag van die gemeenskap bring dat hulle nog steeds tot diens van kankerpasiënte is en mense moenie huiwer om hulle te kontak nie.
Enigeen kan die onderstaande komiteelede skakel vir hulp en bystand wanneer benodig.
Neil en Laura Adam tel. 048 881 1046/0825603161
Marlize Coetzee tel.0763428001
Joey van Heerden tel. 048 881 2278 / 0824548708
Denis Boffa tel no.0748881659
Alida Erasmus tel. no 0862709815
Bev Muller tel no.0837148397
Phillene Opperman tel no. 0828263893
Louisa Santoro tel no. 0828761303
Susarah van der Nest tel no. 0767446515
Audrey Ward tel no.0837200298