Dagboek: NG Kerk Somerset-Oos

) Maandag, 5 Februarie tot Sondag, 11 Februarie: Die “7 Weke met God wat IS” gaan voort tydens week 2 met “Ek is die brood wat lewe gee”.


  • Maandag, 5 Februarie tot Sondag, 11 Februarie: Die “7 Weke met God wat IS” gaan voort tydens week 2 met “Ek is die brood wat lewe gee”.
  • Sondag, 11 Februarie: Sondag 2.
  • Maandag, 12 Februarie tot Sondag, 18 Februarie: Die “7 Weke met God wat IS” week 3 begin met “Ek is die lig vir die wêreld”.
  • Woensdag, 14 Februarie: Valentynsdag, asook Aswoensdag vind plaas.
  • Boekies vir die “7 Weke met God wat IS” is by die kerkkantoor of ná die diens beskikbaar teen R20 elk.

Indien meer as een persoon in ’n gesin ’n boekie koop, kos dit R15.

  • Kategeseboeke teen R60 elk is beskikbaar by die kerkkantoor.
  • Leesroosters is gratis beskikbaar by die kerkkantoor.
  • Oopnames van alle eredienste word gemaak en bestellings kan geplaas word by die kerkkantoor teen R10 elk.
  • Almanakke vir 2018 is ook by die kerkkantoor beskikbaar.
  • Die Groen Leweprojek is aan die gang op Maandae tussen 2nm en 5nm.

Skenkings van tandeborsels, waslappies, potlode, liniale, blikkieskos en speelgoed kan by die kerkkantoor afgelaai word. Groen sakke vir huishoudings is beskikbaar by die kerkkantoor teen R20 vir 20 sakke. Sakke word Dinsdae tussen 8vm en 8.30vm opgelaai.

  • Vrywilligers wat by kategese Graad 1 tot 6 wil help kan Hanneke kontak by 083 679 3405.
  • Nuwe inwoners kan kennis maak by die kerkkantoor by 042 243 2080.
  • ’n Behoeftige gesin van vyf benodig dringend ’n yskas. Skakel die kerkkantoor vir meer inligting.
  • Kerkbanke en drie-sitplekstoele is te koop. Kontak die kerkkantoor by 042 243 2080.

You need to be Logged In to leave a comment.