) Sondag, 25 Februarie: Kollekte vir die Jeug.


) Maandag, 26 Februarie tot Sondag, 4 Maart: Die “7 Weke met God wat IS” week 5 begin met “Ek is die opstanding en die lewe”.

  • Boekies vir die “7 Weke met God wat IS” is by die kerkkantoor of ná die diens beskikbaar teen R20 elk. Indien meer as een persoon in gesin ’n boekie koop, kos dit R15.
  • Opnames van alle eredienste word gemaak en bestellings kan geplaas word by die kerkkantoor teen R10 per CD of DVD.


) Die Groen Leweprojek is aan die gang op Maandae tussen 2nm en 5nm. Skenkings van tandeborsels, waslappies, potlode, liniale, blikkieskos en speelgoed kan by die kerkkantoor afgelaai word.

Groen sakke vir huishoudings is by die kerkkantoor beskikbaar teen R20 vir 20 sakke.

Dit word Dinsdae tussen 8vm en 8.30vm opgelaai. Bel 083 740 7019.


) ’n Behoeftige gesin van vyf benodig dringend ’n yskas. Skakel die kerkkantoor vir meer inligting.

  • Kategeseboeke teen R60 elk is beskikbaar by die kerkkantoor. Leesroosters is gratis beskikbaar by die deure.
  • Pienk Bome benodig ’n lazy boy vir een van hul pasiënte. Kontak Christina by 082 372 9302.

You need to be Logged In to leave a comment.