churches
Good News Conference:
The Rapha Family Church Graaff-Reinet will host a good news conference at their premises on the corner of Blossom and Jasmyn Street tomorrow from 18:00 and on Sunday from 09:00. Contact the church on 072 992 1703.
NG Kerk Somerset-Oos:
Hou ’n Paasfees en dankofferdiens op Sondag, 1 April. Gemeentelede word versoek om ’n blom saam te neem. Die Imagine-kamp sal by Mentorskraal in Jeffreysbaai van 6 tot 8 April plaasvind. Op 10 April begin die wyksbyeenkomste. Opnames van eredienste is by die kerkkantoor te koop. Skenkings van huishoudelike items kan by die kerkkantoor afgelaai word.
Groen Leweprojek:
Die NG Kerk Somerset-Oos se Groen Leweprojek is aan die gang op Maandae tussen 14:00 en 17:00. Vrywilligers vir die Groen Leweprojek kan Hanneke by 083 679 3405 kontak. Groen sakke is by die kerkkantoor teen R20 vir 20 sakke beskikbaar. Dié word op Dinsdae tussen 08:00 en 08:30 opgelaai.
Vlooimark:
Karoo Springbokke-sportklub:
Mnr. en Mej. Vonkel en Sprankel:
- Gholfdag:
Somerset-Oos VLV:
Sal hulle maandelikse vergadering op 13 April by die dienssentrum om 09:00 hou. Op die agenda is naaldwerk deur Marlene Botha, openbare sake deur Julita Puren en gesondheid deur Johanna Murray. Die kompetisies van die dag is drie takkies kruie en herfsblomme. Die gasvroue vir die oggend sal Maxie Botha en Maríé Ferreira wees.
) Stuur jou dagboekinskrywings na express@media24.com en sit “Mid-Karoo Dagboek” in die onderwerpveld. Dagboek-plasings is gratis.