Wildlife Charity Fundraiser:
Wêreldonderwysersdag:
Golf Classic:
The Somerset East Golf Club Boschberg Classic will be played over 18 holes tomorrow, October 12. The betterball morning and/or afternoon entry fee is R300 per round and includes dinner and halfway. On Saturday, October 13, the Individual Stableford morning and/or afternoon over 18 holes will be played at R350 per round, which includes the evening spitbraai and halfway.
Opruimingsaksie:
Jaarvergadering:
Vier Seisoene-koorfees:
Die ATKV-tak Rhenosterberg sal op 17 Oktober om 18:30 die Vier Seisoene-koorfees by die NG Kerk in Middelburg aanbied. Daar sal verskeie kore en ’n ensemble van klavier, viool, klarinet en saksofoon, en ’n sanger van Bloemfontein wees. Toegang is R10. Kontak Gerrit Coetzee by 082 748 6841.
Jaarvergadering:
Tuinbou- en Leefstylvergadering:
’n Tuinbou- en leefstylvergadering sal op 19 Oktober om 09:00 vir 09:30 by Welna Vosloo se huis in Archerstraat, Somerset-Oos plaasvind. Die tema van die dag is “Tuine agter Mure” en daarom sal verskillende tuine in die dorp besoek word. Indien die weer dit nie toelaat nie, mag die datum verander. Besoekers is welkom teen R50 per persoon.
Lormar Event:
Stap vir Kanker:
Middelburg Spar se 5km stap/draf vir kanker gaan op Saterdag, 20 Oktober plaasvind. Belangstellendes kan Maandae tot Vrydae vanaf 14:00 tot 16:30 by Spar gaan inskryf. Die koste beloop R20 per volwassene en R10 per kind. Die wegspringtyd is 07:30 vanaf Ons Handeshuis/Spar op Middelburg.
Presentation:
Christm
as Market:
Ouma Plaas Christmas Market will take place at the Voortrekker grounds in Beaufort Street, Somerset East on December 8 from 09:00. There will be refreshments, handmade items, home-made goods and fun for the children. Entry is R10 per adult and free for children. Contact Lizan at 084 036 0209.
Musikale Huldeblyk:
’n Musikale huldeblyk aan ABBA, Thank You For The Music, sal op Vrydag, 12 Oktober om 19:30 in die John Rupert-teater op Graaff-Reinet aangebied word deur die Nasionale Toneelorganisasie. Kaartjies teen R100 per volwassene en R60 per kind onder 13 is beskikbaar by die toerismekantoor. Kontak 049 892 4248.
Nanagafees:
Elvis Blue will be performing at this year’s Nanagafees at Nanaga Farm Stall on October 20 at 10:00. The festival is a fundraiser for Nanaga Primary School. The fun family day will be filled with kids’ entertainment, live music, a wide variety of stalls, and much more. Tickets are R120 per adult and R60 per child under 12. Contact Yolandi Fourie at 083 438 3636 or go to www.qkt.io/nanaga.
- Stuur jou dagboekinskrywings na midkaroo@media24.com en sit “Mid-Karoo Dagboek” in die onderwerpveld. Dagboek-plasings is gratis.