Die Gill Kollege het hulle eerste erediens vir 2018 vir die leerders op 6 Februarie gehou. Ds. Johan Orsmond het die diens gelei. Die eredienste word deur die jaar aangebied en vorm deel van die Gill-tradisie. Op die foto verskyn die leerders van Gill Kollege tydens die erediens. FOTO:VERSKAF


OP Dinsdag 6 Februarie, is die eerste erediens vir Gill leerders vir 2018, in die N.G. kerk op Somerset Oos gehou. Ds. Johan Orsmond het die diens gelei. Soos altyd is dit lekker saam gesing. Hierdie eredienste wat in die week gehou word, word deur die jaar aangebied en vorm deel van die Gilltradisie.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article