DIE Grootfontein Landboukollege by Middelburg se Pannar XV rugbyspan vir 2018 is tydens die onlangs borgefunksie, waar Bakkies Botha die gasspreker was, aangekondig.
Die skool het die spelers sterkte toegewens en gesê hulle hoop dat hulle vanjaar as wenners van die SA Landboukolleges-rugbyweek sal terugkeer.
Die rugbyweek vind vanaf 2 tot 6 Julie by Cedara (Pietermaritzburg) plaas.
Grootfontein se Pannar XV bestaan uit die volgende spelers:
1. Henco Nel (Tiny)
2. Curtley Leslie (Hasie)
3. Ruan Lambrecht (Tinkie)
4. Joppie du Pisani (Joppie)
5. Christo Goosen (Stretch)
6. Alex Greig (Dozer)
7. Hendrik Mostert (Verte)
8. Noah Mountfort (Lama)
9. Regal Lammont (Citrus)
10. Reynier van Rooyen (Stoorlam)
11. Khanyisa Tshuni (Bolt)
12. Gert Rupping (Vlaktes)
13. Daniël Rademan (Wolf)
14. Kobus Breytenbach (Fielies)
15. Ruan Blignaut (Blikkies)
16. Janco Scholtz (Beaver)
17. PJ Vermaak (Roundup)
18. Lumart vd Merwe (Ramdas)
19. Wilhelm Durr (Spanspek)
20. JJ de Witt (Prop)
21. Rico vd Mescht (Rover)
22. Lothar Cloete (Cowboy)
23. Bertram Weyer-Henderson (Chappies)