Hoër Volkskool sportuitslae

DIE Hoër Volkskool het die afgelope twee weke kragte ge-meet teen Spandau Sekondêr, die Hoërskool Middelburg en DF Malherbe.


DIE Hoër Volkskool het die afgelope twee weke kragte ge-meet teen Spandau Sekondêr, die Hoërskool Middelburg en DF Malherbe.

Daar was gemengde uitslae, maar sportmansgees het elke keer gewen. Die tellings was as volg:

Spandau Sekondêr:

  • Rugby:

Tweedes wen 48-14

o.14 verloor 7 -24

Hoërskool Middelburg

  • Netbal:

o.14A verloor 9 – 22

o.16B verloor 7 – 11

o.16A verloor 14 – 16

tweedes wen 18 – 7

eerstes wen 43 – 10

  • Rugby:

o.15 wen 17-10

o.16 wen 52 – 7

Die eerste rugbyspan het gemaklik met die louere wegge-stap met ‘n eindtelling van 34 -14.

  • Dié wedstryd se drieë isRogers (2) en Jaydee Jooste.

Dimetre het twee suksesvolle doelskoppe geskop.

DF Malherbe

  • Netbal:

0.14A verloor 11 – 18

o.14B wen 4 – 3

o.16A wen 15-11

o.16B gelyk 6-6

2e wen 9 – 8

eerste gelyk 24-24.

  • Hokkie:

o.16 wen 9-0

3es speel gelyk 0 – 0

2es wen 8 – 0

1e span wen 3 – 0

  • Rugby:

o.14 verloor 0 – 54

o.15 wen 19 – 10

o.16 wen 58 – 0

2es wen 19 – 12

Eerste span wen 61 – 0.

Die drieë tydens die wedstryd is gedruk deur Dimetre Rogers (2), Cullen August (2), Sherwin van Staaden, Jayen Booysen, Jaydee Jooste, Divan Nel en Jaco Gouws.

Cullen het 5 balle deur die pale gestoot met sy skopskoen en Demitri 3.

You need to be Logged In to leave a comment.