Hierdie foto is tydens haar 100ste verjaardag in 2017 geneem. Hier is Joan Lambrechts (in die middel) saam met, onder andere, haar dogter, Dorothy Lessing (Middelburg), Bryan en Kathy Booker (neef van Pretoria) en Marthin Lambrechts (seun uit Kanada). Foto: Johanette Photography


JOAN Lambrechts van Huis Karee in Middelburg is onlangs op die ouderdom van 100 jaar en 8 maande oorlede.

Tydens haar 100ste verjaardag op 31 Julie 2017, het haar seun Marthin Lambrechts, wat spesiaal van Kanada gekom het vir die 100ste viering, die pragtige woorde aan sy moeder opgedra: “Beautiful young people are accidents of nature, but beautiful old people are works of art”.

You need to be Logged In to leave a comment.