Jong atlete presteer

TYDENS die Laerskool Cradock se atletiek kleure-byeenkoms wat op 25 Januarie gehou is, het die leerders aan verskeie baan- en velditems deelgeneem.


TYDENS die Laerskool Cradock se atletiek kleure-byeenkoms wat op 25 Januarie gehou is, het die leerders aan verskeie baan- en velditems deelgeneem.

Die atlete het meer as 500 punte op die ASA-tabel behaal.

Seuns:

A Mtila 200m o.13 – 595 punte (1ste)

L Adriaanse 80m Hekkies o.13 – 584 punte (1ste)

E Coetzee 200m o.13 – 552 punte (3de)

V Bruintjies 75m Hekkies o.12 – 543 punte (2de)

Meisies:

M Hattingh Gewigstoot o.11 – 736 punte (1ste)

M van Vuuren Gewigstoot o.13 – 701 punte (2de)

L Hufkie 200m Hekkies o.13 – 658 punte (1ste)

B Mgqibela 80m o.11 – 650 punte (1ste)

B Mgqibela 100m o.11 – 649 punte (1ste)

L Hufkie 75m Hekkies o.13– 647 punte (1ste)

S Froelich Gewigstoot o.12 – 638 punte (4de)

L Hufkie 100m o.13 – 628 punte (2de)

S Froehlich 150m Hekkies o.12 – 610 punte (2de)

M van Vuuren 200m o.13 – 557 punte (2de)

Lorenzo Adriaanse en Leah Hufkie is onderskeidelik as die Victor en Victrix Lodorum aangewys.

Die Laerskool Cradock is trots op die atlete wat deurgedring het na die sonebyeenkoms, asook aan die distrikte byeenkoms.

You need to be Logged In to leave a comment.