Kaapse Boerperdtelersgenootskap gee antwoord

DIÉ brief is ter antwoord op Fred Greeff se brief, Kaapse boerperd tragedie aan die Mid-Karoo Express.


DIÉ brief is ter antwoord op Fred Greeff se brief, Kaapse boerperd tragedie aan die Mid-Karoo Express.

Die Kaapse Boerperdtelersgenootskap se bestuur antwoord graag as volg:

“Baie dankie vir die geleentheid om te reageer. Ons het egter besluit dat alle vrae en stellings van mnr. Greeff reeds breedvoerig op verskeie mediaplatforms bespreek en beantwoord is.

“Die Kaapse Boerperd bestuur en lede sien uit na die blink toekoms saam met bevoegde en opgewonde skougenootskappe wat die pad saam met die Kaapse Boerperd wil stap.

“Ons beskou hierdie aangeleentheid as afgesluit.”

Ezelle Marais
President Kaapse
Boerperdtelersgenootskap

You need to be Logged In to leave a comment.