LINKS EN REGS: Die gr. 3- tot 7-leerders van die Laerskool Karel Theron in Middelburg het behoorlik hulle heupe by die Valentynsdag-sokkie geswaai en hulle gate uit geniet. FOTO’s: JOHANETTE VAN HEERDEN


OP 14 Februarie – die dag van die liefde – het gr. 3- tot 7- leerders, so-wel as ouers heerlik gesokkie by die Laerskool Karel Theron.

Die snoepie is goed ondersteun en baie foto’s is geneem om die spesiale dag te onthou.

Fondse van die sokkie gaan aangewend word vir die Plaaswerf-funksie wat op Vrydag, 25 Mei gehou sal word.

You need to be Logged In to leave a comment.