TYDENS die gesamentlike interskole van die Primêre Skool Karel Theron en die Hoërskool Middelburg teen Kirkwood, wat op 3 en 4 Augustus in Kirkwood plaasgevind het, het goeie sport en gees hoogty gevier.
Karel Theron het bewys dat hulle vir niks terugstaan nie.
Hulle het uitstekend presteer en die uitslae was as volg:
Vrydag, 3 Augustus
) Tennis
Meisies enkels wen 17-11
Seuns enkels wen 21-7
Meisies dubbels wen 11-3
Seuns dubbels wen 10-4
- Gemengde dubbels wen 18-10
Rondte 1 – wen 8-0
Rondte 2 – wen 7-0
Rondte 3 – wen 7-0
- Karel Theron wen dus 3-0.
Karel Theron verloor naelskraap met 708-729.
Saterdag, 4 Augustus
) Netbal
o.11A verloor 3-5
- o.13A wen 20-13
o.11A wen 29-5
o.13A wen 49-12
Middelburg en Karel Theron het die trofee as algehele wenners van die naweek gewen.