Leerders van die Karel Theron Primêre Skool in Middelburg het op 17 April aan die ATKV se eerste uitdunrondte in redenaars by die Hoërskool DF Malherbe in Port Elizabeth deelgeneem. Hulle het omtrent die tonge laat klap en het, onder meer, gepraat oor die “Uurglas wat uitloop in leerders se lewe”. Die sprekers wat deelgeneem het is, van links, Achumile Matoto, Artho Wolfaardt, Comien Nel, Dian Appelgrein en Keylé van Wyk. Foto:Verskaf


n GROEP leerders van die Primêre Skool Karel Theron (Middelburg) het op 17 April, aan die ATKV se eerste uitdunrondte, te D.F. Malherbe in Port-Elizabeth deelgeneem.

Hulle het omtrent die tonge laat klap en redeneer oor die “Uurglas wat uitloop in leerders se lewe” tot die belangrike rol wat vingers speel.

You need to be Logged In to leave a comment.