Karel Theron teen Burgersdorp en Stulting

SOMMER vroeg in die derde kwartaal skop Karel Theron Primêre Skool af met ’n rugby- en netbalsportdag wat op Saterdag, Julie 21 in Middelburg plaasgevind het.


SOMMER vroeg in die derde kwartaal skop Karel Theron Primêre Skool af met ’n rugby- en netbalsportdag wat op Saterdag, Julie 21 in Middelburg plaasgevind het.

Die Laerskool Burgersdorp, asook die toerspanne van die Laerskool Stulting van Humansdorp het aan die rugby- en netbaldag deelgeneem. Reeds vanaf 08:30 het dit op Karel Theron se sportgronde gedruis van opgewonde kinderstemme en ouers wat uit volle bors ondersteun het.

Rugby

o.7 KT verloor vs Burgersdorp 0-13

o.9 KT verloor vs Burgersdorp 0-17

o.11 KT verloor vs Stulting 5-12

o.11 KT wen Burgersdorp 17-5

o.13 KT verloor vs Stulting 5-24

o.13 KT verloor vs Burgersdorp 12 – 17

Netbal

Wedstryde teen Burgersdorp

o.7A KT wen 6-0

o.8A KT verloor 0-2

o.9A KT verloor 6-12

o.10B KT verloor 1–8

o.10A KT verloor 4–8

o.11B KT verloor 3-4

o.11A KT wen 7-2

o.13C KT wen 5-2

o.13B KT wen 9-5

o.13A KT wen 23-14

Wedstryde teen Stulting

o.11A KT speel gelyk op 5–5

o.13D KT verloor 5–8

o.13C KT verloor 3–19

o.13B KT verloor 5–11

o.13A KT verloor 12–24

You need to be Logged In to leave a comment.