Laerskool Gill se atletiekbyeenkoms

DIE Laerskool Gill is baie trots op hul atlete wat Woensdag, 14 Februarie, aan ’n mini-atletiekbyeenkoms in Cradock deelgeneem het.


DIE Laerskool Gill is baie trots op hul atlete wat Woensdag, 14 Februarie, aan ’n mini-atletiekbyeenkoms in Cradock deelgeneem het.

Die atlete se gedrag was puik en hulle het pragtig gehardloop.

Die algehele sertifikaatwenners was:

Meisies o.9: Jesse James – 2de 60/80m

Seuns o.9: Rewaldo Triegaart – 1ste 60m

Seuns o.7: Luniko Marivate – 2de in 80m

Seuns o.7: Albert Amoah – 3de in 80m

You need to be Logged In to leave a comment.