Marlow manne hou Pro-20 wedstryd

MARLOW se 1ste krieketspan het onlangs teen die Hoërskool Middelburg kragte gemeet in ’n Pro 20 wedstryd formaat. Die Wolramme het gemaklik gewen met 86 lopies en dring deur na die finaal van die Winterberg skole afdeling.

You need to be Logged In to leave a comment.