< Agter van links is Humphries van Schalkwyk, Eric Wagenaar, Ulrich Schoultz en Franco Janse van Rensburg. Middel van links is Juan Wentzel, Gert-Jan Kingma en Janco van Pletzen. Voor is Hano Duvenhage, Hendrik Herselman en Willem Jordaan. Foto:VERSKAF


’n GROEP leerders van die Hoër Landbouskool Marlow in Cradock is in die OP-Jeugskouspan, wat aan die nasionale jeugskoubyeenkoms gaan deelneem, opgeneem.

Die kampioenskapsbyeenkoms sal vanaf 30 September tot 3 Oktober plaasvind.
Die volgende leerders is vir hulle onderskeie afdelings gekies:


) Vleisbok

Hano Duvenhage

Juan Wentzel

Hendrik Herselman

  • Wolskaap

Janco van Pletzen

  • Suiwelbeeste

Gert-Jan Kingma

Humphries van Schalkwyk

Eric Wagenaar

  • Vleisbeeste

Willem Jordaan

Ulrich Schoultz

  • Pluimvee

Franco Janse van Rensburg

You need to be Logged In to leave a comment.