Van links is Alice Hope, Marlene Els, Yvonne Heunis, Zona Coetzee en Tasmia Ismail (hoofbestuurder van Die BurgerOos-Kaap en EP Media).


Personeel van Mid-Karoo Express, kontreikoerant van Die Burger Oos-Kaap, het verlede week Donderdag besoek afgelê by die ACVV Huis Van De Graaff in Graaff-Reinet. Inwoners van die tehuis is tydens die besoek met koek, melktert, tee en koffie bederf.

You need to be Logged In to leave a comment.