Mid-Karoo Express is ‘n gratis plaaslike koerant met 12 000 eksemplare wat elke week op ’n Donderdag versprei word op dorpe soos Cradock, Middelburg, Somerset-Oos, Kookhuis, Bedford, Adelaide en Fort Beaufort. Dit is ‘n tweetalige koerant met stories wat uit die pen van inwoners van dié onderskeie dorpe kom. Munisipale nuus, skool-, landbou- en sportnuus word gedek en daar word ook gefokus op die prestasies van inwoners. Ons deel ook graag resepte en staaltjies van mense uit die lesersgebied.
50 Uitgawes per jaar.
HAAK JY VAS?
Stuur ‘n e-pos aan diens@netwerk24.com of skakel 087 740 1073 (Plaaslik) en 27 21 285 0988 (Buitelands).
Kantoorure: Ma. tot Vr. 08:00-17:00; Sa. tot So. 08:00-11:00. RedakteurBettie Giliomee
Redakteur:
Bettie
Giliomee
041 503 6057
elizabethg@media24.com of express@media24.com
Tel: +27 28 312-3717
Advertensies:
Yvette
Steyn
Tel: 041 503
6010
Sosiale
media:
Tanya
van Zyl
041 503
6059
Adres:
Frerestraat
104
Cradock
5880
Tel: 048 881
021
Kantoorure:
Cradock:
08:00 – 14:00
Port
Elizabeth: 08:00 – 16:30