< Agter is Joey Erasmus, Mabel Arendt, Engela Kruger, Myrtle Pretorius, Viviene van der Merwe en Nanna van Wyk. Voor is Handri Vorster en Gerrie Joubert met Boytjie die hond heel voor. Foto:VERSKAF


MIDDELBURG se Demokratiese Alliansie-tak in Wyk 9 het verlede week Valentynsdag saam met inwoners van Kwanozame-woonbuurt en Middelburg gevier.

Ná ’n takvergadering in Kwanozame het bestuurslede stokkielekkers en kaartjies aan die kinders uitge-deel en is ’n heerlike skaappotjie bedien. Inwoners van Huis Karee op die dorp is bederf met kaartjies en ietsie soet.

Die bestuur van Wyk 9 word hart-lik bedank vir hul donasies om die dag moontlik te maak.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article