MINKE Vermaak vanaf Hofmeyr is gekies om die Cradock Voorberei-dingskool se atletiekspan teen nege ander skole te verteenwoordig waar sy aan die 60m en 80m kort afstand deelgeneem het.
Minke het goeie tye behaal en ’n eerste plek in albei afstande gekry.