Fort Beaufort

. Innige medelye aan die Snayersgesin van Fort Beaufort met die heengaan van Simy Snayers.

. Die VGK-kerk het hul jaarlikse konfe-rensie die afgelope week op die kampus van die Fort Hare-universiteit op Alice gehou.

Graaff-Reinet

. Innige medelye aan die Van Heerden-familie van Graaff-Reinet met die heengaan van hul geliefde vader, Austin.

Somerset-Oos

. Baie geluk aan Dorothea Buys en René Lombard van Huis Silwerjare wat hul 89ste verjaardae op 29 Junie gevier het.

. Baie geluk aan die ouers van die vyf dopelinge wat Sondag, 24 Junie in die NG Kerk gedoop is: Amy, Skylee, Shawn en Megan Schlebusch en Nathan Prout-Jones.

. Susan Deacon, die administratiewe beampte van Huis Silwerjare, het skielik ernstig siek geword en word tans in die St George-hospitaal in PE behandel ná ’n groot operasie.

. On behalf of the Management and Staff of Somerset Educational, we wish to express our deepest condolences to the family of the late Paul Dreyer, our beloved colleague and member of the Somerset family. Our prayers and thoughts go out to Margie, Carry, Thomas, Judy, Margaret, Erika and the extended family. We were blessed through the solid foundations he laid in over 20 years of loyal service to our team and company. He will be dearly missed.

You need to be Logged In to leave a comment.