Nuwe NOD-rolbal-bestuur verkies

TYDENS ’n vergadering van bestuurslede vanuit die Noord-Oostelike distrikte, wat die afgelope Saterdag te midde van ysige koue in Molteno gehou was, is die volgende NOD-bestuur verkies:.


TYDENS ’n vergadering van bestuurslede vanuit die Noord-Oostelike distrikte, wat die afgelope Saterdag te midde van ysige koue in Molteno gehou was, is die volgende NOD-bestuur verkies:

. President: Robert Lord van Schoombee-rolbalklub

. Vise-president: Keith King van Steynsburg-rolbalklub

. Tesourier: Jimmy Gertenbach van Zastron-rolbalklub

. Sekretaresse: Ansa de Klerk van Molteno-rolbalklub

Die addisionele lede is:

. Willem Herselman (Hofmeyr)

. Cecile Oosthuizen (Venterstad)

. Peter Littlejohn (Queenstown)

Die finale lid is Nick Kruger van die Molteno-rolbalklub wat as die Grens verteenwoordiger aangewys is.

You need to be Logged In to leave a comment.