Reeds 30 jaar deel van die gemeenskap

C.A.T. Motors in Cradock bestaan al vir die afgelope 30 jaar en hulle nooi graag almal uit om hul diens en vaardigheid eerstehands te kom ervaar.


C.A.T. Motors in Cradock bestaan al vir die afgelope 30 jaar en hulle nooi graag almal uit om hul diens en vaardigheid eerstehands te kom ervaar.

C.A.T. Motors beskik oor die nuuste tegnologie en toerusting om nie net Chevrolet, Opel en Isuzu voertuie te diens en herstel nie, maar ook enige ander voertuig.

Voertuie buite waarborg en wat vyf jaar en ouer is kwalifiseer vir ’n laer arbeidstarief.

Hul nuwe area van verantwoordelikheid sluit Cradock, Jansenville, Hofmeyr, Graaff-Reinet, Middelburg, Aberdeen, Somerset-Oos, Cookhouse, Pearston en Murraysburg in.

Kom besigtig hul wye reeks nuwe Isuzu’s en gebruikte voertuie. Hul vriendelike en opgeleide personeel staan reg om u die beste diens te gee.

Kontak C.A.T. Motors nou by die volgende nommer: 048 881 3083 of stuur ’n e-pos aan catmotors@telkomsa net.

You need to be Logged In to leave a comment.