Regstelling: ‘Dit was beslis nie naggeluide van Lisa se klavier nie’

IN verlede week se Mid-Karoo Express (22 Maart) het ons verkeerdelik na Lourens Schoeman se stoepstorie “Dit was beslis nie naggeluide van Lisa se klavier nie” op bl. 9 as Nolan Venter s’n verwys. Dit is egter die skrywe van ons korrespondent Lourens


IN verlede week se Mid-Karoo Express (22 Maart) het ons verkeerdelik na Lourens Schoeman se stoepstorie “Dit was beslis nie naggeluide van Lisa se klavier nie” op bl. 9 as Nolan Venter s’n verwys. Dit is egter die skrywe van ons korrespondent Lourens Schoeman. Mid-Karoo Express vra verskoning vir die fout.

You need to be Logged In to leave a comment.