DIE Sewe weke met God Wat Is duur voort.

Sondag, 18 Februarie : Kollekte vir Missie Japan

Maandag, 19 – 25 Februarie: Sewe Weke se Week 4: “Ek is die goeie herder.”

20 Februarie: Dinsdag en elke Dinsdag daarna gedurende Lydenstyd wat 46 dae duur. Gebedsgeleentheid tussen 1nm-2nm by All Saints Kerk

Sondag, 25 Februarie: Kollekte vir die Jeug

Maandag, 26 Februarie – 4 Maart: Sewe Weke se Week 5: “Ek is die opstanding en die lewe.”

Boekies vir Sewe weke met God Wat Is by kerkkantoor of ná die diens teen R20 elk. Indien meer as een persoon in ’n gesin ’n boekie koop, kos dit R15.

Kategeseboeke is teen R60 elk by kerkkantoor beskikbaar. Opnames van alle eredienste word gemaak. Bestel by kerkkantoor teen R10 elk per CD of DVD.

You need to be Logged In to leave a comment.