Somerset-Oos se Pinksterdienste

DIE gesamentlike Kerke in Somerset-Oos se Pinksterfeesdienste, met die tema “God is Genade”, se datums en tye is as volg:.


DIE gesamentlike Kerke in Somerset-Oos se Pinksterfeesdienste, met die tema “God is Genade”, se datums en tye is as volg:

  • Donderdag, 10 Mei om 12:00 by die Aeroville Hoërskool-saal, 12:00 by die WGO. Primêre Skool en 18:00 by die Adonai UCC.
  • Vrydag, 11 Mei om 18:00 by Church of Christ.
  • Saterdag, 12 Mei om 18:00 by die Sentrale Metodistekerk.
  • Sondag, 13 Mei om 18:00 by die VG Kerk.
  • Maandag, 14 Mei om 18:00 by die Adonai UCC.
  • Dinsdag, 15 Mei om 18:00 by die Assumption Katolieke Kerk.
  • Woensdag, 16 Mei om 18:00 by Church of Christ.
  • Donderdag, 17 Mei om 18:00 by die Hope UCC.
  • Vrydag, 18 Mei om 18:00 by die Volkskerk van Suid-Afrika in die WOMS-saal.
  • Saterdag, 19 Mei om 18:00 by die Pinkstergemeente se WOMS-saal.
  • Sondag, 20 Mei om 10:00 by die Jakes Gerwel-saal, Aeroville.

’n Sagte kollekte ten bate van Pink Trees word by elke diens opgeneem. Die kore en belangstellendes oefen ná afloop van elke diens.

Vervoer na en van die Pinkster-erediens op Sondag, 20 Mei is gratis, en sal om 09:20 vertrek vanaf die Francis Vale-saal. Almal is welkom. – DEONETTE HAGGARD

You need to be Logged In to leave a comment.