AL die laerskole van Somerset-Oos het op 2 Augustus aan die Sanlam WOW-spelfees se Graaff-Reinet-kringkompetisie by die St. Theresa Primêre Skool in Somerset-Oos deelgeneem.
Dit is die eerste been van die kompetisie. Die suksesvolle spellers in die onderskeie grade in die kringkompetisie is as volg:
- Graad 1
Eerste: Cameron Petrus (St. Theresa)
Tweede: Tamnesha Hendricks (St. Theresa)
Derde: Tash-Mique Carolus (Pearston Primêre Skool)
- Graad 2
Eerste: Jonker Nel (Laerskool William Oates)
Tweede: Cara van Zyl (St. Theresa)
Derde: Enrique van Rayner (St. Theresa)
- Graad 3
Eerste: Gailin Pokpas (St. Theresa)
Tweede: Laurel Leigh (St. Theresa)
Derde: Shenaaz Jansen (William Oates)
- Graad 4
Eerste: Marli Büchner (Laerskool Gill)
Tweede: Cara Nel (Gill)
Derde: Destiny Rothman (William Oates)
- Graad 5
Eerste: Angulene Solomon (Pearston)
Tweede: Schalk de Bruin (Gill)
Derde: Lara Lötz (Gill)
- Graad 6
Eerste: Jazelle Anthony (St. Theresa)
Tweede: Amya Cornelius (Gill)
Derde: Shane de Bruin (Pearston)