Wêreldbiddag vir Vroue hierdie Vrydag

WÊRELDBIDDAG vir Vroue is ’n wêreldwye ekumeniese beweging van Christenvroue uit verskillende tradisies wat elke eerste Vrydag in Maart saam bid.


WÊRELDBIDDAG vir Vroue is ’n wêreldwye ekumeniese beweging van Christenvroue uit verskillende tradisies wat elke eerste Vrydag in Maart saam bid.

Dit is ’n wêreldwye beweging, maar word ook plaaslik in feitlik elke dorp en stad aangebied.

Dieselfde tema word dwarsdeur die wêreld (170 lande) gebruik.

Plaaslik word dit vanjaar op Vrydag, 2 Maart om 13:00 in die NG Kerk Middelburg Karoo (onderste kerk) aangebied. Alle vrouens en meisies is hartlik welkom om te kom saam bid.

You need to be Logged In to leave a comment.