Vervolg van bl1

DIE span het geen implemente van hul eie nie, maar sê die gemeenskap is baie hulpvaardig.

“Willem Simons het vir ons sy kruiwa ge-leen terwyl Armando Cepperry ’n stamper aangebied het. Ons tap ook water van Stoffeline Bezuidenhout se krane,” het McMaster verduidelik.

  • Die strate wat reeds deur die span reggemaak is, is Shannonstraat, waar hulle Maandag besig was, Kantstraat wat reeds klaar is en Elandstraat waar hulle volgende gaan begin. Elfriedastraat lê ook nog voor..

You need to be Logged In to leave a comment.